Saturday 22 December 2007

Merry Christmas

For unto you is born this day in the city of David a Saviour, which is Christ the Lord.

Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle ‘n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees, dat vir julle vandag in die stad van Dawid gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here, is.